Share This Post

Oulike les oor klinkers!

Oulike les oor klinkers!

Kyk bietjie díé video waarin Linda Armstrong in ‘n les haar leerders leer hoe om klinkers korrek te gebruik.

Hierdie onnie is baie slim. Sy maak seker dat leerders aktief leer en besig bly regdeur die hele les. Afrikaans EAT-onnies sal weet dat een van die grootste probleme wat leerders het uitspraak is. Deur vir elke klinker (klank) ‘n beweging te gee, onthou die leerders sommer maklik hoe om hul mond te vorm om die regte klank te maak. Ek het dit onlangs met my graad sewes getoets en moet sê dit werk soos ‘n bom!

Watter idees het jy? Wat doen jy in jou klaskamer? Lewer gerus kommentaar en laat weet ons!

Onlangse artikels en hulpmiddels

Afrikaanse Hulpmiddels deur Onnies Online

Rapportkommentaar

Snaakse Eksamenflaters

Share This Post

3 Comments

  1. Waar kan ek die handtekens vir di afrikaans klanke be kom? Groot asb!
    Baie danki

    Reply
  2. Dit is ongelooflik en so ‘n oulike manier om klinkers aan te leer. Ons kan dit ook in die ander gradegebruik. Baie dankie.

    Reply
  3. Baie oulik. Sal dit defnitief probeer.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.